Aankondigings wat op tieners betrekking het:
-Daar sal geen kategese wees die 26ste April en 3de Mei nie
-Boilerroom sal Woensdag om 18:00 plaasvind
-"Mark oppie Sportgrond" - jeugafdeling het tuisgemaakte lekkers nodig. Nou het julle ‘n rede om bietjie in die kombuis te help!
- Onthou om ‘n nota te maak van die Marydale-uitreik wat ons beplan. Verdere inligting sal deurgegee word, of kontak Adolph by 082 979 4277 of 082 665 2021
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment